top of page
Search

Die DA sê die Poskantoor beoog om personeel se salarisse met 40% te verminder.

Die DA is ontnugter dat die Suid-Afrikaanse Poskantoor van plan is om die salaris van personeel met 40% te verminder terwyl die uitvoerende hoof se salaris bykans R4-miljoen-rand beloop. Volgens die party het die Poskantoor reeds vanjaar ‘n verlies van R2,3-miljard gely en dit skuld Postbank steeds R3,2-miljard. ʼn Woordvoerder van die DA, Dianne Kohler Barnard sê personeel en pensioenarisse se mediese fonds is weer gestaak weens wanbetaling.




3 views0 comments
bottom of page