top of page
Search

Die DA sê die verhoging van beurtkrag wek groot kommer.

VAALDRIEHOEK - Die DA sê die nuus dat protokolle afgehandel is om fase 9-beurtkrag en hoër te hanteer, is skrikwekkend. Eskom se nasionale beheersentrum het verlede week gesê ‘n bygewerkte gebruikskode wat voorskryf hoe munisipaliteite op fase 9-beurtkrag en hoër moet reageer, is gereed om aan die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika voor te lê. ‘n DA-woordvoerder, Samantha Graham-Maré, sê die regering moet ophou sloer en alles moontlik doen om die land se elektrisiteitskrisis op te los.

FOTO: (Verskaf)




2 views0 comments
bottom of page