top of page
Search

Die DA sê verhoogde watervlakke waarborg nie verbetering in watervoorsiening nie

VAALDRIEHOEK - Die DA in Gauteng sê hoë watervlakke lei nie tot verbeterde watervoorsiening nie. Dit kom nadat die Vaaldam se watervlak die afgelope week met 21% gestyg het weens reënval en die oorloop van die Grootdraaidam. Die Vaaldam se watervlak staan tans op 61.3%. Die party sê uitdagings met infrastruktuur en waterverwerking bly ‘n bekommernis. Die DA doen ‘n beroep op inwoners om voort te gaan om water te bespaar en waterlekkasies en infrastruktuurkwessies aan te meld.

 
 
 

Recent Posts

See All

Comments


Sleepwa Parte Apr 25_VCR Banner.png
bottom of page