Search

Die Geïntegreerde Vaalrivierstelsel se vlakke het die afgelope paar weke stabiliteit getoon

VAALDRIEHOEK - Die Geïntegreerde Vaalrivierstelsel se vlakke het die afgelope paar weke stabiliteit getoon, ten spyte van ‘n geringe daling vandeesweek. Week-tot-week het die stelsel, wat die grootste in die land is en uit 14 damme bestaan, ‘n ongelooflike toename gesien as gevolg van wydverspreide reënval. Hierdie week het die stelsel egter van 81,7% tot 81,2% gedaal. Die Vaaldam, staan nou op 81,4% persent. Intussen het die Grootdraaidam se vlak vir die tweede week in ‘n ry gedaal en is nou slegs 71,3% vol.

FOTO: (Verskaf)



0 views0 comments