top of page
Search

Die implementering van die Nasionale Gesondheidsversekering is goed opdreef.

Die minister van Gesondheid, Joe Phaahla, sê die Nasionale Gesondheidsversekering moet op ‘n manier ingestel word dat alle Suid-Afrikaners daarby baat. Hy het deelgeneem aan ‘n beleidsdialoog oor universele gesondheidsdekking. Die minister sê die proses om die wetsontwerp te finaliseer is in ‘n gevorderde stadium, en raadpleging moet nog afgehandel word. Phaahla verwag dat die die land die Nasionale Gesondheidsversekering goed sal ontvang.



3 views0 comments
bottom of page