Die minister van Gesondheid Joe Phaahla sê die land se inentingsvoorraad is stabiel
VAALDRIEHOEK - Die minister van Gesondheid, Joe Phaahla, sê Suid-Afrika se voorraad Covid-19-entstof is tans stabiel. Hy het die Parlement se portefeuljekomitee oor Gesondheid gisteraand togespreek. Die minister sê hy is bemoedig deur die groot aantal mense in die 18- tot 34-ouderdomsgroep wat vir inenting opdaag en sodoende die getalle ‘n hupstoot gee. Phaahla sê hulle is ten volle bewus daarvan dat hoewel kapasiteit verhoog is, hulle moet volhou om mense aan te moedig om ingeënt te word,
FOTO: (Verskaf)
