top of page
Search

Die Penny Heyns swembad in Sasolburg is weer oop

SASOLBURG - Die Metsimaholo Plaaslike Munisipaliteit het aangekondig dat Penny Heyns swembad weer oop is vir die publiek. Die swembad is weer oopgestel Saterdag vir daaglikse gebruik tussen 10uur soggens tot 6uur saans. Die munisipaliteit sê verder dat die swembad op die 12e Januarie volgende jaar sal terugval na sy normale skedule toe. Togang vir volwassenes is R44 en kinders onder 7-jaar R30.

FOTO: (Verskaf)


2 views0 comments
bottom of page