Search

Die plaaslike regeringsverkiesing vind op Maandag, 1 November plaas

VAAL TRIANGLE - Die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Nkosazana Dlamini-Zuma, het aangekondig Suid-Afrikaners gaan op Maandag, 1 November, in die plaaslike regeringsverkiesing stem. Sy het die jongste inligting oor die planne vir die verkiesing bekendgemaak. Die Onafhanklike Verkiesingskommissie gaan die 18de en 19de van die maand ‘n spesiale kieserregistrasie-naweek hou. Die minister sê die verkiesingsdatum sal op die 20ste in die Staatskoerant gepubliseer word.

FOTO: (Verskaf)



2 views0 comments