top of page
Search

Die Poskantoor verleng SASSA-kaarte se vervaldatum.

VAALDRIEHOEK - Die Poskantoor sal SASSA-kaarte se vervaldatums tot Desember verleng. Toelae-begunstigdes word verseker hulle kan steeds hul toelaebetalings ontvang selfs nadat die datums op die huidige kaarte verval het. Die uitvoerende bestuurder van SASSA, Brenton van Vrede, doen ‘n beroep op begunstigdes om nie paniekerig te raak oor kaartvervangings nie.



8 views0 comments
bottom of page