top of page
Search

Die stygende dieselprys benadeel elke inwoner van die Vaaldriehoek en Suid-Afrika.

Die stygende dieselprys benadeel elke inwoner van die Vaaldriehoek en Suid-Afrika in geheel. Die T-L-U Suid Afrika sê die stygende dieselprys benadeel elke inwoner van Suid-Afrika, maar die landbousektor moet selfs ‘n groter uitdaging trotseer. Volgens berigte heroorweeg verskeie boere tans of hulle nog winsgewend kan plant, wat voedselsekerheid benadeel. Die hoofbestuurder, Bennie van Zyl, sê die nuwe plantseisoen het begin en insetkoste het oor die algemeen gestyg, maar vir sommige boere is die soveelste styging in die dieselprys dalk die laaste strooi.





3 views0 comments
bottom of page