Search

Die Verbuikerskommissie waarsku dat WhatsApp-werwing onwettig is

VAALDRIEHOEK - Die Nasionale Verbruikerskommissie het gewaarsku dat die jongste finansiële skema bekend as WhatsApp-werwing onwettig is. Volgens die skema word ’n nuwe lid op ’n laer vlak geplaas wanneer hy aansluit en dan moet hy nuwe lede werf. Die geld word gebruik om die bestaande lede op die hoër vlakke te betaal. Die Verbruikerskommissie se waarnemende maatskappy-sekretaris, Joseph Selolo, vergelyk WhatsApp-werwing met ’n piramideskema.

FOTO: (Verskaf)



8 views