VAALDRIEHOEK - Die Vryheidsfront Plus sê die minister van Toerisme, Patricia de Lille steun sy inisiatief ten volle om georganiseerde toerisme op 'n plaaslike vlak en in landelike gebiede 'n hupstoot te gee. Die party het verlede jaar 'n inisiatief van stapel gestuur om die potensiaal van plaaslike toerisme te ontsluit. In samewerking met plaaslike toerisme-ondernemings aan die oewer van die Vaalrivier, is ’n toerisme-entiteit, die Vaalkorridor-toerismevereniging (VCTA), getig as ’n meganisme om onder meer skakeling met plaaslike owerhede te fasiliteer. Meer as 50 moontlike toerisme korridors sal na die suksesvolle skepping van die Vaal-korridor Toerismevereniging oral in die land gevestig word. Michal Groenewald van die VF-Plus sê die minister erken die positiewe bydrae van plaaslike toerisme om die land te verbeter.
top of page
Search
Recent Posts
See AllVANDERBIJPARK - The EFF in Gauteng has condemned the ongoing water crisis in parts of the City of Johannesburg, saying this is a direct...
00
VAAL TRIANGLE - The DA is urging the South African Social Security Agency to extend the SASSA gold card deadline. The party is citing...
00
VAALDRIEHOEK - Die leier van die ACDP, Kenneth Meshoe sê werkloosheid bly te hoog, en talle gekwalifiseerde dokters sukkel om werk te...
00
bottom of page
Commentaires