Search

Die wysigings aan die vuurwapenwet word eers teruggehou

VAALDRIEHOEK - Die voorgestelde wysigingswetgewing aan die vuurwapenwet gaan vir eers teruggehou word. Die Portefeuljekomitee oor Polisie het besluit dat die omstrede beoogde wetgewing heroorweeg moet word gegewe die negatiewe reaksie uit die gemeenskap. Intussen sê die DA hy verwelkom die besluit. Die party se Andrew Whitfield sê die DA wil die publiek bedank wat hierdie wetsontwerp teengestaan het.

FOTO: (Verskaf)



3 views0 comments