Search

Discovery Health se premies styg Julie

VAALDRIEHOEK - Die Discovery Health Medical Scheme het sy lede herinner dat hul premies begin Julie gaan styg. Die premies sal na verwagting met vyf-punt-nege persent styg. Dit kom na die mediese fonds ses maande se verligting aan lede gegee het nadat geen premieverhoging in Januarie aangekondig is nie.

FOTO: (Verskaf)



5 views0 comments