top of page
Search

Duisende graad 1 en graad 8 leerders suksesvol geplaas vir die 2023 akademiese jaar.

Die Gautengse Onderwysdepartement het aangekondig dat meer as 135,000 graad 1- en meer as 132,000 graad 8-leerders wie se aansoeke op die aanlyn stelsel gedoen is, suksesvol geplaas is vir die 2023-akademiese jaar. Die departement moet nog meer as 31,000 graad 1’s en meer as agt-duisend graad 8’s plaas. Die woordvoerder, Steve Mabona, sê dit is onwaarskynlik dat die oorblywende aantal leerders teen die einde van vandag geplaas sal word.




5 views0 comments
bottom of page