top of page
Search

Duisende werksgeleenthede wag by Binnelandse Sake

VAALDRIEHOEK - Die Departement van Binnelandse Sake gaan hierdie maand begin om tien-duisend jongmense te werf om sy papierstelsel te digitaliseer. President Cyril Ramaphosa het dié massa-werwing verlede maand in sy staatsrede aangekondig. Die minister van Binnelandse Sake, Aaron Motsoaledi, het ná die staatsrede in die parlement op vrae geantwoord en sê die Tesourie is gevra om meer as R222-milljard vir dié projek beskikbaar te stel. Die bedrag sal na verwagting toerusting en salarisse dek. Motsoaledi sê die indiensnemingsproses sal regverdig en deursigtig wees en vroue en mense met gestremdhede, sal voorkeur kry.

FOTO: (Verskaf)



33 views0 comments
bottom of page