Search

Duurder brandstof beteken duurder kos

VAALDRIEHOEK - Met die petrolprys wat hierdie maand skerp gestyg het, kan Suid-Afrikaners ook verwag dat die prys van kos gaan styg. ‘n Hoofekonoom van Investec, Annabel Bishop, het aan Netwerk 24 gesê dat inflasie in 2021 dalk op soveel as 5,5% gaan eindig. Dit is weens die skerp styging in brandstofpryse wat ook kospryse gaan verhoog.

FOTO: (Verskaf)



0 views0 comments