top of page
Search

DWS sluit twee van die vyf sluise by die Vaaldam

VAALDRIEHOEK - Die Departement van Water en Sanitasie (DWS) het gister twee van die vyf sluise, wat by die Vaaldam oopgemaak is, gesluit om plek te maak vir die waterinvloei wat verwag word weens reënval oor die Oranjerivierstelsel (ORS). Die Departement het in ‘n verklaring gesê dat die vrystelling van water uit die Vaaldam te wyte is aan swaar riviervloei uit die Bo-Vaal wat vinnig die Vaaldam vul. Volgens die Departement is die eerste hek gisteroggend om 10:00 gesluit, gevolg deur die tweede om 12:00.

FOTO: (90.6FM Stereo Nuus)



5 views0 comments
bottom of page