Search

Eiendomme minder as R1 miljoen verlos van oordragskoste

VAALDRIEHOEK - Die Nasionale Tesourie het aangekondig dat verbruikers in die Vaaldriehoek wat eiendom ter waarde van minder as R1 miljoen koop, van volgende maand af nie meer verplig sal wees om oordragskostes te betaal nie. Dit kom nadat die Nasionale Tesourie in 2017 aangekondig het dat huiskopers en beleggers wat eiendom wil koop onder die markwaarde van R 750 000, nie meer nodige het om oordragskostes te betaal nie. Minister Tito Mboweni het gesê die hakies om oordragbelasting op die verkoop van eiendom te bereken, wat laas in 2017 aangepas is, sal vanaf die 1ste Maart vanjaar vir inflasie aangepas word. FOTO: (Verskaf) [Vir meer plaaslike nuus, Subscribe by 90.6 FM News se YouTube kanaal: https://www.youtube.com/channel/UCwIHh6lHQWP1b3MbTdf1clQ]


0 views
Listen Live.jpg