top of page
Search

ELM stel ‘n nuwe munisipale bestuurder aan

VAALDRIEHOEK - Die Emfuleni Munisipaliteit het 'n nuwe munisipale bestuurder aangestel. Volgens die Sedibeng Ster is Lucky Leseane deur die munisipaliteit aangestel as die nuwe munisipale bestuurder. Leseane vervang vir Ditabe Oupa Nkoane en sal na verwagting die skakel tussen die raad en administrasie wees. Nkoane sal nou optree as die administrateur van ELM. FOTO: (Sedibeng Ster)


33 views0 comments
bottom of page