Search

Emfuleni betaal R5miljoen vir grafte

VAALDRIEHOEK - Die Emfuleni-munisipaliteit het in ’n tydperk van ongeveer drie jaar sedert Mei 2018 meer as R5 miljoen aan kontrakteurs betaal om grafte te grawe.Volgens Gautengse LUR vir samewerkende regering, Lebogang Maile, word daar gemiddeld 85 grafte per week gegrawe. Die koste per graf wissel van R400 vir ’n graf vir ’n kind tot R600 vir ’n graf van 2,4 m vir ’n volwassene.Net meer as R3 miljoen is aan Inko¬kheli Business Enterprise betaal en Sobangena Trading JV Spinks Trading het effens meer as R2 miljoen gekry.Mailesêdie munisipaliteit het nie die kapasiteit om self hierdie funksie te verrig nie.

FOTO: (Verskaf)



10 views