top of page
Search

Emfuleni inwoners mag dalk wateronderbrekings ervaar

VAALDRIEHOEK - Die Emfuleni plaaslike munisipaliteit, in Gauteng, waarsku dat inwoners in sekere dele van die munisipaliteit vanaf vandag wateronderbrekings kan ervaar. Die munisipaliteit sê die inwoners van Evaton, Beverly Hills, Lakeside en Sebokeng sal veral deur die wateronderbrekings geraak word. Die wateronderbrekings kom voor weens ‘n kragonderbreking in die Vereeniging area. Die munisipaliteit sê die kragonderbreking affekteer die lewering van water vanaf die Amanzimtoti-pompstasie.

FOTO: (Verskaf)



30 views0 comments
bottom of page