top of page
Search

Eskom gaan verskeie fases van beurtkrag implementeer tot Sondag.

Eskom sê hy verwag dat fase twee- en drie-beurtkrag oor die naweek ingestel sal word. Fase drie geld tans tot 16:00 vanmiddag waarna dit tot fase vier verhoog word tot 05:00 môreoggend. Van 05:00 môreoggend tot 16:00 die middag sal beurtkrag na fase twee afgeskaal word. Eskom se woordvoerder, Sikonathi Mantshantsha, sê die noodopwekkingreserwes, wat diesel- en gepompte opgaardamvlakke insluit, is byna uitgeput.



10 views0 comments
bottom of page