Search

Eskom implementeer fase 4 beurtkrag.

Eskom het aangekondig dat fase 4-beurtkrag vanoggend vanaf half-ses geïmplementeer is. Dit kom nadat vyf kragopwekkers by vyf kragstasies oornag onklaar geraak het. Eskom se woordvoerder, Sikonathi Mantshantsha sê, hulle vra om verskoning vir die ongerief wat dit veroorsaak. Mantshantsha sê hulle doen ook ’n beroep op Suid-Afrikaners om elektrisiteit spaarsamig te gebruik.








2 views0 comments