top of page
Search

Eskom kondig groot moontlikheid vir beurtkrag aan

VAALDRIEHOEK - Eskom het vandag aangekondig dat daar ‘n groot moontlikheid vir beurtkrag gaan wees. Volgens die kragreus het sekere opwekkingseenhede gister onklaar geraak. Die situasie mag dalk stabiliseer, maar Eskom waarsku burgers dat die situasie enige tyd kan verander en beurtkrag sal geimplementeer word.

FOTO: (Verskaf)


33 views1 comment
bottom of page