top of page
Search

Eskom verwag geen beurtkrag hierdie week nie

VAALDRIEHOEK - Eskom het aangekondig dat beurtkrag dalk nie die week geïmplementeer sal word nie. Die kragreus het wel gewaarsku dat beurtkrag op kort kennisgewing geïmplementeer kan word omdat die stelsel steeds onder druk geplaas word. Eskom het gesê dat hulle op die oomblik baie min noodopwekkers gebruik, maar die stelsel is steeds kwesbaar.

FOTO: (Verskaf)



10 views0 comments
bottom of page