top of page
Search

Eskom waardeer die moeilike besluit van NERSA oor sy inkomste

VAALDRIEHOEK - Eskom verwelkom die besluit wat die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika geneem het rakende die 2024/2025-boekjaar se inkomstebepalings. Eskom se hoofbestuurder vir Regulering, Hasha Tlhotlhalemaje, sê die kragvoorsiener erken die druk wat op verbruikers geplaas sal word. Sy sê sodra NERSA ‘n besluit oor die herstrukturering van tariewe neem, sal dit verseker Eskom kan die tariefaanpassings vanaf 1 April op sy kliënte toepas. FOTO: (Verskaf)


1 view0 comments
bottom of page