top of page
Search

Eskom waarsku oor nog maande van beurtkrag

VAALDRIEHOEK - Eskom het Suid-Afrikaners gewaarsku om voor te berei vir nog 18 maande van gereelde beurtkrag. Bedryfshoof van Eskom, Jan Oberholzer sê dit is die huidige vooruitsig aangesien die kragreus nie in die vraag sal kan voorsien totdat voldoende opwekkingskapasiteit by die netwerk gevoeg is nie. Hy het op Agri Suid-Afrika se konferensie in Gauteng gesê, ’n moeilike jaar en ’n half lê vir Suid-Afrika voor.





6 views0 comments
bottom of page