Search

Fase 2 beurtkrag sal voortduur tot Woensdag

VAALDRIEHOEK - Eskom sê fase twee beurtkrag sal tot Woensdagoggend om vyf-uur voortduur om die kragvoorsiener in staat te stel om betroubaarheidsinstandhouding te doen. Dit volg ná onderbrekings by nog vyf kragstasies gedurende die naweek, wat die opwekkingsvermoë verder geraak het. Eskom se woordvoerder, Sikonathi Mantshantsha, sê instandhouding by verskeie kragstasies gaan voort, maar die stelsel bly onder druk, met ‘n groter moontlikheid vir beurtkrag.

FOTO: (Verskaf)




4 views0 comments

Recent Posts

See All