top of page
Search

Gautengse Gesondheidsdepartement sê hy vorder om gesondheidsgeriewe gereed te kry vir NGV

VAALDRIEHOEK - Die Gautengse Gesondheidsdepartement sê hy maak sy gesondheidsfasiliteite gereed om aan die Nasionale Gesondheidsversekering se vereiste standaarde te voldoen. Tans voldoen 22 van die 36 gemeenskapsgesondheidsentrums en 14 van die 37 hospitale wat ondersoek is, daaraan. Die departement se woordvoerder, Khutso Rabo-thata, sê NGV sal toegang tot gesondheidsdienste verbeter.


 
 
 

Recent Posts

See All

Komentarze


Sleepwa Parte Apr 25_VCR Banner.png
bottom of page