Search

Gautengse Onderwysdepartement teken positiewe aantal Graad 1 en 8 aansoeke vir 2023 aan

VAALDRIEHOEK - Die Gautengse Onderwysdepartement het gister aangekondig hy het meer as 350,000 Graad 1 en Graad 8 aanlyn aansoeke vir 2023 aangeteken. Aansoeke het Vrydag geopen en sal op 19 Augustus sluit. Vaaldriehoek en ander Gauteng ouers word aangemoedig om die oorblywende tyd te gebruik om die vereiste en korrekte dokumentasie te voltooi en in te dien. Die Gautengse onderwyswoordvoerder Steve Mabona sê die verbeterde aansoekstelsel het dit makliker gemaak om aansoeke te verwerk en in te dien. Besoek https://www.gdeadmissions.gov.za/

FOTOS: (Gauteng Education Department)






4 views0 comments