top of page
Search

Gautengse verkeer verskerp die ontplooiing van amptenare om veiligheid van padgebruikers te verseker

Die Gautengse Verkeersdepartement het beloof om die ontplooiing van amptenare op hoofroetes en snelweë te verskerp, om die veiligheid van padgebruikers te verseker. Die doel is die voorkoming van noodlottige ongelukke, en misdaadvoorkoming.

Sedert die begin van die feestyd het die provinsie meer as 200 padsterftes aangeteken. Voetgangers het byna 50% van die sterftes uitgemaak. Die department se woordvoerder, Sello Maremane, sê dit is uiters kommerwekkend.




2 views0 comments
bottom of page