top of page
Search

Gebruikers van sonkrag word gevra om Eskom te betaal

VAALDRIEHOEK - Eskom wil hê dat diegene wat hul eie krag oplewer, moet betaal vir die gebruik van die netwerk as rugsteun. Die Suid-Afrikaanse Instituut vir Internasionale Betrekkinge (SAIIR) sê klante kan nie gestraf word omdat hulle Eskom se pleidooie nakom nie. Herman Pretorius van SAIIR sê hy sal nie verbaas wees as sonpanele minder aantreklik kan word as gevolg van strafmaatreëls vir tariewe of koste nie. Hy sê dat Eskom se argument is dat alternatiewe energiebronne sleg is vir hulle inkomstestroom.

FOTO: (Verskaf)



34 views0 comments
bottom of page