top of page
Search

Goeie en slegte nuus by die petrolpompe

VAALDRIEHOEK - Die Departement van Minerale Bronne en Energie het die jongste brandstofaanpassings aangekondig. Die prys van beide 93 en 95 oktaan petrol sal met 12 sent per liter daal. Diesel sal egter met tussen 92 en 98 sent per liter styg. Die prys van paraffien sal ook met 80 sent per liter styg. Die departement sê dié aanpassings is van vanaand om middernag van krag.

FOTO: (Verskaf)



14 views0 comments
bottom of page