Search

Goeie nuus oor brandstofpryse

VAALDRIEHOEK - Die AA verwag dat brandstofpryse volgende maand heelwat sal daal. Petrol kan sowat 27-sent-per liter goedkoper word, diesel kan tot 88-sent per liter minder kos terwyl paraffien se prys met ongeveer 82-sent per liter kan daal. Data toon tans ‘n taamlike oorverhaling op brandstofpryse, hoofsaaklik weens laer internasionale oliepryse. Volgens die AA kan petrol en diesel onderskeidelik selfs tot 36- en 88-sent per liter minder kos indien die oorverhaling voortduur.

FOTO: (Verskaf)



1 view