Search

Goeie nuus vir motoriste

VAALDRIEHOEK - Motoriste betaal vanaf middernag vanaand 13c per liter minder vir petrol en 05c per liter minder vir diesel. Gwede Mantashe, minister van Minerale Bronne en Energie, sê die laer wêreldpryse van ru-olie gedurende die afgelope tydperk het daartoe bygedra om pryse te verlaag. Die groothandelprys van paraffien daal met 03c per liter. LP Gas sal 01c per kilogram goedkoper wees.

FOTO: (Verskaf)


9 views