top of page
Search

Goeie nuus vir verbruikers met inflasie wat in Julie terugsak na 4,6%

VAALDRIEHOEK - Jaarlikse verbruikers-inflasie het in Julie gedaal tot die laagste vlak sedert Julie 2021. Dit het verlede maand verstadig tot 4,6% vanaf 5,1% in Junie nadat dit tien maande lank tussen 5- tot 6% was. Laer jaarlikse koerse is aangeteken vir verskeie produkgroepe, veral voedsel en nie-alkoholiese drankies, vervoer, en behuising en nutsdienste. Die jaarlikse koers vir voedsel en nie-alkoholiese drankies is tans die laagste sedert September 2020. Groot jaarlikse prysstyings is aangeteken vir kitskoffie, sjokoladedrankies, gemaalde koffie, koffiebone en rooibostee.


 
 
 

Recent Posts

See All

Comments


Sleepwa Parte Apr 25_VCR Banner.png
bottom of page