top of page
Search

Graad 5-leerder by Vaalpark Primêre skool is onverwags oorlede

VAALPARK - Die Vaalpark Primêre Skool sê in ‘n verklaring van meegevoel dat ‘n Graad 5-leerder by die skool in Vaalpark, Vaaldriehoek, onverwags afgesterf het. Volgens die skool is die Graad 5-leerder, Sonika du Plooy, onverwags oor die naweek oorlede. Die oorsaak van haar dood is nog nie algemeen bekend nie. Vaalpark Primêr hoop dat haar geliefdes krag en berusting vind in die Here se arms en dink met deernis en hartseer aan almal wat vir Sonika lief was.

FOTO: (Vaalpark Primêre Skool)


 
 
 

Recent Posts

See All

Comentarios


Sleepwa Parte Apr 25_VCR Banner.png
bottom of page