Search

Hoër voedselpryse weens styging in petrol pryse

VAALDRIEHOEK - Suid-Afrikaners kan hulle staal vir hoër voedselpryse. FNB-ekonoom, Dawee Maree, het gewaarsku dat hoër voedselpryse op die kaart kan wees weens die styging in petrolpryse. Petrol het gisteraand om middernag met 81 sent per liter gestyg, terwyl diesel met 59 sent per liter gestyg het. Maree sê Suid-Afrikaners kan verwag dat produsente-inflasie in die komende maande sal toeneem.

FOTO: (Verskaf)



6 views0 comments