top of page
Search

Huisinbrake neem toe in Sasolburg

SASOLBURG - Sasolburg het Vrydag deurgeloop onder huisinbrake. CPF Sasolburg het in ‘n verklaring gesê drie huise is by ingebreek. Gedurende die dag was daar by ‘n huis in Pringlestraat ingebreek en gedurende die nag in Oosthuizenstraat en Dreyerstraat. CPF Sasolburg sê verder dat een verdagte gevang is.

FOTO: (Verskaf)


5 views0 comments
bottom of page