top of page
Search

Huiswerkers ervaar ‘n afname in werksgeleenthede.

Suid-Afrika ervaar ‘n afname in werksgeleenthede vir huiswerkers.

Volgens Statistieke SA se syfers was tienduisende huiswerkers in die derde kwartaal vanjaar sonder werk. Die Vakbond-bystand vir Huiswerkers en Geallieerde Werkers sê hulle word oorval met oproepe van huiswerkers wat afgelê is. ʼn Woordvoerder van die vakbond, Pinky Machine, sê die afname het toegeneem sedert die begin van die Covid-19-pandemie in 2020.



1 view0 comments
bottom of page