top of page
Search

Huiswerkers se salarisse kan tot R25 per uur styg

VAALDRIEHOEK - Die nuwe minimum loon kan die salarisse van huiswerkers tot R25 per uur opstoot. Die Nasionale Minimumloonkommissie het in 2023 ‘n verhoging van 8%, bo die inflasiekoers, aanbeveel. ‘n Verslag wat deur die SweepSouth-diens vrygestel is, toon die gemiddelde huishulp neem ongeveer R2814 rand per maand huis toe. Sou die aanbevelings van die kommissie gevolg word, behoort ‘n voltydse huishulp, wat elke maand 22 dae en agt uur per dag werk, sowat R4408 te verdien. FOTO: (Verskaf)


10 views0 comments
bottom of page