Search

Jong Vaaldriehoekers is gevra om aansoek te doen vir die water en sanitasie beursprogram.

Die Departement Water en Sanitasie vra jong Vaaldriehoekers en ander jong Suid-Afrikaners om hulle aansoeke vir 2023 se beursprogram in te stuur aangesien Maandag die spertyd vir aansoeke is. Woordvoerder Sputnik Ratau sê die sektor het dringend hardwerkende en intelligente jongmense nodig wat tot ‘n verbetering sal lei. Hy sê die departement voorsien jaarliks beurse deur sy Leer-akademie met die doel om die tekort aan vaardighede in die water- en sanitasie-sektor te verminder.




4 views0 comments