Search

Kabeldief in Sasolburg vasgetrek

SASOLBURG - ‘n Kabeldief is laasweek in Sasolburg in hegtenis geneem. CPF Sasolburg het in ‘n verklaring onthul dat die kabeldief Vrydagoggend half 3 vasgetgrek is by die Marais Substasie. Kabeldiefstal is ‘n groot probleem in Sasolburg en het die gemeenskap al telkemale vir verlengde tydperke sonder krag gelos.

FOTO: (Verskaf)


4 views0 comments