VAALDRIEHOEK - Die kabinet loof Eskom omdat hy verseker het daar sal hierdie somer geen beurtkrag wees nie terwyl die kragnutsmaatskappy hard daaraan werk om sy opwekkingsvermoё te verbeter. Eskom mik daarna om sy onbeplande verliese onder 13,000 megawatt te hou. Waarnemende minister in die Presidensie, Maropene Ramokgopa, het aan joernaliste gesê die regering se energie-aksieplan het daartoe bygedra om beurtkrag te verminder.
top of page
bottom of page
Comments