Search

Kenner sê SA sal waarskynlik in die winter ‘n derde vlaag ervaar

VAALDRIEHOEK - Professor Salim Abdool Karim, sê Suid-Afrika sal waarskynlik die derde vlaag COVID-19-infeksies gedurende die winter ervaar wanneer die temperatuur daal en mense se immuniteit verswak. Professor Abdool Karim, wat tot onlangs voorsitter was van die ministeriële advieskomitee oor COVID-19, word nou aangestel as lid van die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) se Wetenskapsraad. Hy sê daar is ‘n redelike waarskynlikheid dat die land einde Junie en in Julie die derde vlaag kan sien.

FOTO: (Verskaf)



5 views0 comments