Search

Klagtes oor onaangename smaak en reuk van varkvleis

VAALDRIEHOEK - Die Departement van Landbou, Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming sê hy het klagtes ontvang van varkvleis wat onaangenaam ruik en proe. Die Departement sê die verskynsel word veroorsaak wanneer varke geslag word wat reeds puberteit bereik het. Die regering wil nou amptelike regulasies instel om die verskynsel te verminder.

FOTO: (Verskaf)



16 views0 comments