Search

Kookoliepryse in Suid-Afrika gaan styg

VAALDRIEHOEK - Kookoliepryse in Suid-Afrika gaan styg weens die oorlog in Oekraïne. Die land was verantwoordelik vir 40% van die wêreldwye uitvoer van sonneblomolie in 2020 en Rusland was verantwoordelik vir 18%t. Die kommersiële direkteur van Southern Oil, Morné Botes, sê Suid-Afrika is steeds sterk aangewese op die invoer van groente-olie uit Europa en sal grootliks geraak word.

FOTO: (Verskaf)



13 views0 comments