Search

Kragonderbreking in dele van Midvaal aangemeld

MIDVAAL - Die Midvaal Plaaslike Munisipaliteit in Gauteng het vanoggend gesê hulle is bewus van die kragonderbreking in Sicelo, Valley Settlement, en Ophir Estate. Die munisipaliteit sê ingenieurs is na die gebied ontbied. Die oorsaak is weens ’n hoogspanningskabel wat gesteel is. Die munisipaliteit sê hulle werk onverpoosd om die krag te herstel.

FOTO: (Midvaal Munisipaliteit)


12 views0 comments