top of page
Search

Kragtariewe gaan weer verhoog word

VAALDRIEHOEK - Die Uitvoerende Hoof van Eskom, Andre de Ruyter, sê elektrisiteitstariewe sal ongelukkig verhoog moet word. De Ruyter sê die kragvoorsiener moet sy deel doen om geld te spaar, maar dat Eskom steeds gebuk gaan onder toenemende skuld. Hy sê ‘n groter verhoging in elektrisiteitstariewe is heel waarskynlik sodat die kragvoorsiener kan opmaak vir ‘n reeks ongunstige Nersa-besluite wat hulle suksesvol in die hof uitgedaag het.

FOTO: (Verskaf)



6 views0 comments
bottom of page